Judy Davis

Judy Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Judith Davis
Geboorte 23 April 1955 (1955-04-23)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judy Davis (gebore 23 April 1955) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Barton Fink (1991), Naked Lunch (1991), Husbands and Wives (1992), en The Dressmaker (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy